Tick tock tick tock

Volgende week sit ek foto’s van my eie vordering op, maar hier is solank ‘n video wat mooi wys waarmee ek besig is.  Al die moeite kom nou nie juis heeltemal deur nie, maar dis nogsteeds goed gedoen.

1 Responses to Tick tock tick tock

  1. mykopop sê:

    Oe, ek onthou iets soos:
    Hickory, Dickory, Dock
    The mouse ran up the clock

    Met papier sal jy moet pasop vir knaagdiere!

Lewer kommentaar