This entry was posted on Tuesday, Oktober 26th, 2010 at 2:11 nm and is filed under Uncategorized. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
Bly om te sien jy het nog nie die kamera’s opgehang nie! Dis baie mooi, veral die een van Phi Phi kry eintlik kwaliteite van ‘n skildery as mens inzoom.
Ek het lank laas ‘n foto kon neem wat my werklik bevredig het, maar oor bietjie meer as ‘n week gaan hou ons vir ‘n paar dae vakansie by Dwarskersbos, ek wil die Weskus lekker verken en soveel moontlik foto’s neem, nog steeds maar met die ou cheap Fujifilm kamera.