Ek neig na vintage

Ek is vir ‘n wyle terug op film en af van digitaal.

Bome buite Tulbagh

Swembadbaba

2 Responses to Ek neig na vintage

  1. mykopop says:

    My dogter moes onlangs ‘n foto van ‘n kamera neem, ek krap toe in my kas en kom op my Olympus Trip 35 af – ai, die nostalgie! Beautiful jou foto’s.

  2. kostannie says:

    Dankie! Hierdie is met my nuwe speelding, die Diana Mini, geneem. Dis ‘n lomography kamera, so mens neem die foto’s deur ‘n plastiek lens. Mens kry ‘n heel interessante effek. Die film is ge-”cross process”, so dit maak die kleure ook heel anders en gee dit nog meer van ‘n vintage gevoel. Net moeilik om hulle mooi te scan hier by die werk…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.