National Geographic

Augustus 19, 2009

Toe ek jonger en my kop nog vol drome was het ek myself gesien as iemand wat eendag vir National Geographic sou werk iewers in ‘n reënwoud of op ‘n eksotiese eiland.  Deesdae droom ek baie minder groot drome, maar dit was nogsteeds vir my baie opwindend toe ek uitvind dat een van my geliefde tydskrif se foto redakteurs een van my foto’s gekies het om op hulle website te plaas! (http://ngm.nationalgeographic.com/your-shot/daily-dozen 2008 August-Week 3 se 2de rytjie foto’s)

Dis hierdie ene:

IMG_5995

Persoonlik verkies ek die foefenjol ene…hehehe.

IMG_5994