Springbok

My aandag is hierdeur getrek in Springbok.

COPE

Hierdie het omtrent gelyk soos COPE se hoofkantore.  Opvallend was dat die COPE karre oorwegend splinternuwe BMW’s was teenoor die stukke scrap wat met ANC stickers beplak was.

Pramhappies

Titbits – Pramhappies

3 Responses to “Springbok”

  1. mykopop Says:

    Yay! My geboortedorp!
    Bly om jou terug op jou blog te sien!

  2. alleman Says:

    Oulike observasie Kostannie. Ek beskou die ANC as die mindere euwel in vergelyking met COPE. Maar nou ja, dis seker nie lank nie dan ry die Polokwane ANC ook met BMWs. Tot dan wens ek die nuwe ANC sterkte toe.

  3. kostannie Says:

    Mykopop, ek het geweet jy sal iets te sê hê oor Springbok. Het vir my gelyk of die politiek groot is daar in jou geboortedorp.

Leave a Reply