Broodboom

Ek het nooit geweet ‘n broodboom kan so ‘n ongelooflike mooi blom maak nie.  Hierdie is my moeder se “pride and joy”.

Een Reaksie to “Broodboom”

  1. boerinballingskap Says:

    Bly om te sien hier is nog lewe. Wat van ‘n bietjie meer gereelde inskrywings?

Leave a Reply