Na ‘n nudge van die Boer in die verre Ooste het ek vinnig hier ‘n draai kom maak om te wys ek leef nog. Die lewe het egter verval in ‘n werk-slaap roetine en aangesien hierdie blog by die werk geskryf moet word raak dit bietjie moeilik met al die druk. Daar het darem opwindende dinge ook vanaf my laaste post in Januarie gebeur. Daar was ‘n 3 week Europese vakansie! Ek en die familie het ons Griekse voorsate gaan opsoek en “for lack of anything else interesting to post today” laai ek maar gou ‘n paar fototjies op van die heerlike toer. Waar die woorde my verlaat sal die beelde maar moet praat.
- Home of the Olympics!
- Standbeelde vir Afrika
- Tempel van Zeus
- Santorini
- Gesteelde oë
- Megalochori










September 12, 2008 at 12:43 nm |
Dankie man! Lyk baie lekker. Was nog self nooit daar nie, maar sal graag wil gaan. Ek hoop jy besluit om so ‘n bietjie meer gereeld van jou te laat hoor!
September 12, 2008 at 12:44 nm |
NS: Die foto ban Santorini is stunning!
September 14, 2008 at 9:59 vm |
Ek is ook mal oor die foto van Santorini!
September 19, 2008 at 12:32 nm |
Ek hoop die “vinnige breek” is blywend! Jy kan maar toor met ‘n kamera. Dit help darem om op die regte plekke te wees. Ek was ook nog nooit in daardie geweste nie, maar na die fliek Mamma Mia sal ek ook glad nie omgee nie.
Januarie 19, 2009 at 9:29 nm |
Die ballingskap van enige land is oud hehenniringe as jy dit ni eleef nie. ek het sopas die site ondek en die pret daarin maak my mal van opgewondenheid. hoekom staan julle datums veagesament in September 2008?