Vakansiefoto’s

 img_5277_web.jpg  img_5228_web.jpg  img_5186_web.jpg 

 img_5039_web.jpg  img_5236_web.jpg  img_5141_web.jpg

img_5013-web.jpg    img_5018_web.jpg

6 Responses to “Vakansiefoto’s”

  1. mykopop Says:

    Baie besondere foto’s! Ek het juis nou gesit om ook ‘n klompie van myne op te sit van Pofadder. Ek het al vroeër opgesit, so ‘n vinnige toer van die hele draai wat ons daar gery het, en ook van Pilansberg. Nou vat ek die plekke so een vir een, volgende week sal ek by Pella verder gaan.

  2. boerinballingskap Says:

    Jy toor met die kamera!

  3. Danie Says:

    Die groen blaar is pragtig!

  4. Zee Says:

    Stunning foto’s, jinne, maar hoe lus het ek nou vir daai hoender of is dit nou ‘kalkoen daardie!

  5. kostannie Says:

    Jong, daai is ‘n 6kg kalkoen wat tussen 3 en 4 ure in die Weber was op die stoep by ‘n winderige Pringlebaai. Dit was “biezonders” lekker.

    Ek moes dalk ‘n R5 stuk langs die kalkoen ook gesit het vir verwysing, hiehie.

  6. boerinballingskap Says:

    Wanner begin jy weer ‘n slag blog? Aggetoe….

Leave a Reply