Aan almal wat so nou en dan hier inloer (al gaan hier deesdae min tot niks aan), ‘n baie geseënde Kerstyd en alles wat mooi en jolig is vir 2008. Ek voel aan my basvelle dit gaan ‘n groot jaar wees.
Aan almal wat ver gaan ry in hierdie dae, ry veilig, rus baie en as jy so deur die Karoo of Vrystaat jaag, “spare a thought for the little ones too”….

Bygedra deur kostannie 