‘n Paar Kiekies

100_0327_web.jpg100_0326_web.jpg100_0324_web.jpgimg_0694_web.jpg bufo_web.jpgimg_1204_web.jpgimg_2616_cropped.jpgimg_3607_web.jpg

 

10 Responses to “‘n Paar Kiekies”

  1. boerinballingskap Says:

    Jy MAG maar foto’s neem! :)

  2. mykopop Says:

    Pragtig. Daardie laaste een wat so grys vertoon in die “thumbnail” is ‘n baie interessante foto as mens kliek op hom.

  3. kostannie Says:

    Dankie julle. Die swart en wit foto is geneem by Oukraal, die einste Oukraal waaroor die “Oukraal-liedjie” geskryf is. Toe ek klein was het ons omtrent elke Sondag daar gaan piekniek hou. My oupa was groot vriende met Manas de Villiers wat die liedjie geskryf het. Ai, heimwee…

  4. mykopop Says:

    Wow! Jy is bevoorreg! Vir my was die Oukraalliedjie van my kinderdae af (‘n baie lang tyd terug) maar net ‘n liedjie. Miskien kan jy ons meer vertel as daar iets te vertel is.

  5. idiwidi Says:

    Ons siiiiinnnggg, ons speeeeeel… Het net nou die dag daai liedjie vir myself in die stort gesing.

    oulike foto’s!

  6. KruidjieRoerMyNie Says:

    Nice. Talentvol is jy.

  7. platterfuss Says:

    Mooi BLY mooi…..

    Goeie fotos!!!!!!!!!!

  8. mykopop Says:

    ‘n Geseënde Kersfees, en ‘n mooi 2008 vir jou en al jou geliefdes!

    Mooi foto’s neem en vir ons kom wys, hoor!

    Blogging off.

  9. attie Says:

    Stunning fotos wat jy kan neem.

  10. Danie Says:

    Ek hou ongelooflik baie van Magrietjies en die vlinder maak die prentjie perfek. He he

    Hulle wit gesiggies staan die hele wêreldvol onder my kamervenster, en as ek my gordyne wegtrek groet hulle my met hulle skoonheid.

Leave a Reply