Marmite

Julie 9, 2007

Ek het vanoggend uiteindelik ‘n kans gekry om die coolste taxi in Kaapstad af te neem.  Hierdie ene is spesiaal vir ‘n medeblogger en Marmite liefhebber uit die Ooste.

marmite-taxi.jpg